Meer oor ons

SA Vryskutskrywer is gebore uit ‘n behoefte vir en leemte aan hulpmiddels en ondersteuning, asook ‘n tekort aan ‘n wye verskeidenheid aanlyn-skryfkursusse vir die duisende Afrikaanse vryskutskrywers hier en in die buiteland.

Met die groeiende aanvraag na goeie Afrikaanse skryfwerk in alle genres, gekoppel aan die feit dat ál meer joernaliste weens afleggings in die vryskutpoel beland, is SA Vryskutskrywer daarop gemik om almal by te staan – of jy nou al vir jare in die bedryf is of net begin.

Besoek SA Vryskutskrywer se webblad vir inligting oor ALLES wat met Afrikaanse skryfwerk – en veral vryskut – te doen het.

11 Responses to Meer oor ons

  1. Hallo Frank. Kyk gerus na ons splinternuwe webblad: http://www.savryskutskrywer.co.za

    Like

  2. Marelette Louw sê:

    Fantasties dankie! Het n baie oulike artikel wat ek wil skryf oor my ondervinding in nn psigiatriese eenheid van n staatshospitaal…Sad en histeries! Klinnk dit nna n goeie idee?

    Like

  3. Ek sal graag meer wil leer. Sign me up!

    Like

  4. Goeie dag ek wil graag n boek skryf my Biografie my ondervinding en my stryd om aan te hou om te oorleef en my self te wees van die donkerkant van die maan waarna mense wys as versinsels en onwaar , en uit my boek wil ek graag ander bewus maak dat nie alles in die lewe n fiksie is wat hul sien en of dink sulke dinge sal nie met hulle gebeur nie ek wil my verhaal vertel . sodat dit nie met ander moet gebeur nie en as dit wel is daar hulp . ek wil nie misverstaan word nie .

    Like

  5. Goeiedag,
    kan u asb dringend my van u telefoonnommer voorsien, daar ek nodig het om persoonlik met iemand te praat oor die kursus ivm redigering en proeflees.

    Dankie,
    Christa Lourens 0824779665

    Like

  6. Hoe goed voel ek nou om hierdie webblad te kon afkom.Dus n bron wat die liefde wat ek het vir my mooi taal, se wortels net dieper en dieper kan laat groei. Gepaard hiermee kam jy verseker net suksesvolle hoogtes bereik in jou drome om n suksesvolle skrywer te wil wees

    Frank Koopman

    Like

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.