Meer oor ons

SA Vryskutskrywer is gebore uit ‘n behoefte vir en leemte aan hulpmiddels en ondersteuning, asook ‘n tekort aan ‘n wye verskeidenheid aanlyn-skryfkursusse vir die duisende Afrikaanse vryskutskrywers hier en in die buiteland.

Met die groeiende aanvraag na goeie Afrikaanse skryfwerk in alle genres, gekoppel aan die feit dat ál meer joernaliste weens afleggings in die vryskutpoel beland, is SA Vryskutskrywer daarop gemik om almal by te staan – of jy nou al vir jare in die bedryf is of net begin.

Besoek SA Vryskutskrywer se webblad vir inligting oor ALLES wat met Afrikaanse skryfwerk – en veral vryskut – te doen het.

Advertisements

One Response to Meer oor ons

  1. Hoe goed voel ek nou om hierdie webblad te kon afkom.Dus n bron wat die liefde wat ek het vir my mooi taal, se wortels net dieper en dieper kan laat groei. Gepaard hiermee kam jy verseker net suksesvolle hoogtes bereik in jou drome om n suksesvolle skrywer te wil wees

    Frank Koopman

Lewer kommentaar op Frank Koopman Kanselleer die reaksie

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: